Wednesday, February 06, 2008

Oorsee toer

My beplanning is om in Desember 2008 oorsee te gaan toer. Daar is mense in Engeland om te gaan kuier, en dan wil ek 'n Europa toer inwerk. Ek doen bietjie navorsing oor wat om te pak. Ek wil nie sukkel met 'n groot klomp onnodige luggage nie, en aangesien dit dan winter in die Noorde is, wil ek ook nie sonder die nodige oorgaan nie. Indien jy enige voorstelle het, comment dit asb. Enige hulp sal help.

How to Pack for a Trip - wikiHow

No comments: