Wednesday, February 27, 2008

Plekke om te besoek

Na aanlyding van gister se Travel Channel inspirasie, het ek besluit om solank plekke neer te skryf. Ons begin met Italië: (volgorde onbelangrik)

Rome
Florence
Tuscany
Pompeii
Venisië - miskien

Ek het lank gelede met my ma ooreengekom dat ons saam na Venisië toe gaan reis, so as ek dit nie in hierdie trip inwerk nie, sal ek dit weer 'n ander keer geniet...

No comments: